کد مقاله کد نشریه سال انتشار مقاله انگلیسی نسخه تمام متن
2652283 1563918 2015 9 صفحه PDF دانلود رایگان
عنوان انگلیسی مقاله ISI
The experience of aggression by female teachers in the workplace
ترجمه فارسی عنوان
تجربه پرخاشگری توسط زنان معلم در محل کار
کلمات کلیدی
پرخاشگری؛ تجربه؛ معلمان زن؛ محل کار؛ کیفی؛ مصاحبه پدیدارشناسی در عمق
موضوعات مرتبط
علوم پزشکی و سلامت پرستاری و مشاغل بهداشتی پرستاری
چکیده انگلیسی

South Africa is a country with exceptionally high levels of frustration and trauma. Research shows that a third of all people in South Africa are exposed to some kind of violence. This causes insecurity and fear, which creates high levels of stress. High stress levels fuels aggression in the workplace. It was observed that female teachers often experience aggression in the workplace. This has a negative effect on their overall sense of well-being as well as their mental health. A purposive sample was selected through two private schools in Gauteng, South Africa, and consisted of eight female teachers. Data was collected by means of in-depth phenomenological interviews, field notes, naive sketches and observation. One central question was posed to the purposefully selected participants: What is your experience of aggression in your workplace? Thematic coding was used to analyse the data. Three themes were identified: different perceptions influenced female teachers' experience of aggression; the pressure in the school system formed an integral part of the experience of aggression and the experienced effect of aggression on the female teachers.

OpsommingSuid-Afrika is ‘n land met hoë vlakke van frustrasie en trauma. Navorsing toon aan dat een derde van alle persone in Suid-Afrika al aan die een of ander vorm van geweld blootgestel was. Die gevolge hiervan is onsekerheid en vrees wat lei tot hoë vlakke van stres. Hoë vlakke van stres bevorder dikwels aggressie in die werkplek. Dit is waargeneem dat vroulike onderwysers aggressie in die werkplek beleef. Dit het ‘n negatiewe uitwerking op hulle algemene welsyn asook hulle geestesgesondheid. ‘n Doelgerigte steekproef is getrek uit twee privaatskole in Gauteng, Suid-Afrika en het bestaan uit agt vroulike onderwysers. Data is met behulp van indiepte fenomenologiese onderhoude, veldnotas, naïewe sketse en waarneming ingesamel. Een sentrale vraag is aan die doelgerig-gekose deelnemers gestel: Wat is jou ervaring van aggressie in jou werkplek? Tematiese kodering is gebruik om die data te analiseer. Drie temas is geïdentifiseer: verskillende persepsies het vroulike onderwysers se belewing van aggressie beïnvloed, die druk in die skoolstelsel het ‘n integrale deel van die belewing van aggressie gevorm en die beleefde uitwerking van aggressie op die vroulike onderwysers.

ناشر
Database: Elsevier - ScienceDirect (ساینس دایرکت)
Journal: Health SA Gesondheid - Volume 20, Issue 1, June 2015, Pages 66–74
نویسندگان
, , ,